‘n Video wat gister op die N2-snelweg geneem is, word wyd op sosiale media versprei. Dit het kommentaar van ongeloof ontlok en veroorsaak dat ‘n taxi nie sommer wou verbyry nie.
In die video is die persoon eers onseker, en probeer dan uitmaak of dit wat sy sien, werklik is.
Haar vermoede was inderdaad reg dat ‘n jagluiperd agter in die bakkie was en dat daar boonop ‘n vrou saam met die dier was, het aandag getrek.
Indien jy weet aan wie hierdie voertuig behoort, kontak asb. FiND iT Nuus.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



