Die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement het bevestig dat twee matriekleerlinge oorlede is.
Die LUR vir onderwys, Mbali Frazer, het gesê een leerling is doodgesteek deur ’n gr.10-leerling.
Die ander leerling het glo haar isiZulu home language-vraestel die oggend geskryf, huis toe gegaan en selfdood gepleeg.
As jy of iemand na aan jou selfdoodgedagtes het, kontak die Suicide Helpline by 0800 567 567.
Bronne: IOL, VN Explorer, Flipboard
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Vrou wat mes aangee vir baas se moord gevonnis tot 22 jaar tronkstraf



