‘n Vrou wat pas haar 101ste verjaardag gevier het, het haar ongewone geheim vir haar lang lewe bekendgemaak: tequila.
Kunstenaar Mary Flip, oorspronklik van Illinois maar nou in Arizona, het dié unieke lewensraad op 2 November met haar verjaardag gedeel.
“O, my geheim? Hmmm, ek weet nie. Tequila,” het sy aan Arizona Family gesê.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



