Video: Nando’s steek die draak met Elon Musk en Eskom

Deel hierdie storie / Share this story

Die humoristiese video wat Nando’s vrygestel het, dryf die spot met Elon Musk waarin daar gesê word SA sal wel op Mars wees. Mzansi het almal voorberei en ‘n plan sal gemaak word.

“No power doesn’t mean we’re powerless.”

#Marzansi

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.