Transitorooftog in Pretoria in verskeie video’s te sien

Deel hierdie storie / Share this story

Daar was kort gelede glo ‘n transitorooftog op die N4 snelweg, in die omgewing van Rossouwstraat-afrit en die Gordon Verster-brug.

Motoriste word gemaan om die N4 te vermy. Die N4 na Pretoria is gesluit.

FiND iT het die polisie vir kommentaar genader.

Bron: Yusuf Abramjee en Pretoria FM

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.