Trevor Noah het gesê Elon Musk moet eerder wit mense geld vra wanneer hulle die n-woord gebruik op Twitter as wat hy mense geld vra vir ’n “verified blue tick”.
Noah het die grap gemaak tydens The Daily Show en terwyl baie aanhangers gelag het oor die grap, het ander gesê hy het te ver gegaan.
Musk het aangekondig dat hy mense $8 (R145) per maand gaan vra as hulle ’n “verified blue tick” wil hê.
Vandat Musk Twitter oorgeneem het, het verskeie bekendes die platform verlaat.
Instead of charging people on Twitter to be verified, why not charge them for using the n-word? pic.twitter.com/lPsSJqXeVa
— The Daily Show (@TheDailyShow) November 6, 2022
Bronne: IOL, NDTV, Twitter
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Harvey Weinstein se prokureur vra of getuie ‘seker is’ oor seksuele aanranding



