Record Solutions, die ou bekende Record Engineering in Kimberley, het nou na Blackstraat 18 geskuif, met 'n nuwe naam en bestuur. Kontak Record Solutions by 053 831 2088/073 611 2418, e-pos na [email protected] of besoek hulle by Blackstraat 18. Besoek gerus Record Solutions vir dieselfde produkte as altyd en vele meer! Kyk hieronder op die kaart hoe om daar uit te kom:
Record Solutions spesialiseer in die volgende: hydraulic hoses and fittings, pneumatic hoses and fittings, cables and accessories, engineering supplies.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



