Die legendariese liedjieskrywer, sangeres en vervaardiger Mynie Grové het vandag haar 73ste verjaardag gevier.
Grové is in Kaapstad gebore en is sedert 1970 bekend na sy en Jan Grové saam plate gemaak het. Een van dié plate is Ek Verlang Nog Altyd.
Sy het ook haar eie TV-programme soos Portrait of Mynie en Mynie in Revue geskryf.
Sy was ook die aanbieder van Play It Again.
Van haar bekende treffers is Pinnochio, I’m The Lord, Your God, Dolly en Middernagsensasie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



