Eskom het Dinsdagoggend bekendgemaak dat hy fase 2-beurtkrag vanaf 09:00 sal implementeer.
Eskom sal Suid-Afrikaners in kennis stel van enige veranderinge.
Fase 2-beurtkrag sal geld tot verdere kennisgewing.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



