KYK: Die WP se ‘dad jokes’: As jy lag, is jy sag!

Deel hierdie storie / Share this story

Die Westelike Provinsie (WP) se rugbyspelers het mekaar uitgedaag in ‘n grappie-kompetisie.

Die voor- en agterspelers het hul beste “dad jokes” vir mekaar vertel.

Die speler wat eerste lag vir die anders speler se grappie is uit, en die ander span kry ‘n punt.

Kyk die video hier en onthou, as jy lag, is jy sag!

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel