Vrou maak hangertjie van Fallopiese buise

Deel hierdie storie / Share this story

’n Vrou het in ‘n TikTok-video gewys hoe sy haar Fallopiese buise in hars gemonteer het om as ’n hangertjie te dra.

Savannah Blouin het vertel dat sy altyd geweet het sy wil nooit kinders hê nie en het dus besluit om haar Fallopiese buise te laat verwyder.

Sy het besluit om haar Fallopiese buise in hars te bewaar ná die besluit om Roe v. Wade om te keer sodat vrouens nie kan aborsies kry nie.

@savblouin #greenscreen ♬ Originalton – 1905🦁

Bronne: New York Post, IOL, TikTok

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Man (52) van Taung gevonnis vir verkragting van meisie (11)