Oorsaak van Franci se dood bekend

Deel hierdie storie / Share this story

Die bekende aktrise, Franci Swanepoel, se man het bevestig dat sy weens ‘n hartaanval gesterf het:

Swanepoel se man, adv. Max Baer, het die oorsaak van haar dood aan Netwerk24 bekend gemaak.

Swanepoel is verlede maand skielik dood. Sy was 50 jaar oud.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel