Net in Suid-Afrika sal jy sien hoe mense by ‘n vulstasie dans en nie te veel daarvan dink nie.
TikTok-gebruiker @chrismouton het ‘n video op die platform gedeel van ‘n man wat saam met ‘n petroljoggie dans.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



