Die bekende sanger Bobby van Jaarsveld het in ‘n plasing op Facebook gewys hoe hy ‘n bietjie by die huis ontspan en sy dogtertjie, Armani, vir hulle muffins bak.
Die sanger sê hy is deesdae baie weg van die huis af en dat hy lekker by sy mense ontspan wanneer hy tuis is.
“O, jy is vir my mooi, my klein poppie. Ek is deesdae baie weg en net een dag by die huis, so dan bak Armani maar vir ons muffins. Dis hier waar ek ontspan. #MyHuis #MyMense #relax Julle is my #Prozen!”
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



