REGSTREEKS: Troosdiens vir sussies wat in Jan Kempdorp-tragedie sterf

Deel hierdie storie / Share this story

Daar sal vanmiddag ‘n troosdiens plaasvind vir die twee sussies wat Saterdagaand in die gru-botsing tussen Jan Kempdorp en Hartswater omgekom het.

Janke Coetzer (19), haar vriendin Odine Swanepoel, en Janke se jonger sussie, Lize (16), is in die ongeluk oorlede. Die ander drie oorledenes se name is ook bekendgemaak. Klik hier.

Die diens word regstreeks uitgesaai. Die NG Kerk Jan Kempdorp het die skakel op Facebook gedeel.

Lees die vorige berig hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel