Die veroordeelde moordenaar, Najwa Petersen, sal van volgende maand af vir parooloorweging in aanmerking kom.

Taliep Petersen (56) is op 16 Desember 2006 in sy Athlone-huis doodgeskiet in ‘n rooftog wat geblyk het deur sy vrou Najwa Dirk (59) georkestreer is.
Sy is deur die hooggeregshof in Kaapstad tot 28 jaar tronkstraf gevonnis.
Petersen was ‘n musikant en teaterlegende.
Kyk hier die insetsel van SABC NEWS.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



