Foto’s: Heidi Klum se wurmkostuum vir Halloween

Deel hierdie storie / Share this story

Heidi Klum het die koppe laat draai toe sy tydens die jaarlikse Halloween-vieringe ‘n wurmkostuum gedra het.

Klum is bekend vir haar groot Halloween-partytjies en ook haar kostuums. In die verlede het sy al soos Fiona van Shrek aangetrek, was ‘n vleisetende ruimtewese en ook die menslike liggaam sonder ‘n vel.

Die model het video’s van die vollyf wurmkostuum wat sy spesiaal vir die geleentheid laat maak het van agter die skerms op haar Instagram-profiel gedeel

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel