Eskom het Dinsdag aangekondig dat hy fase 2-beurtkrag daagliks van 16:00 tot 05:00 sal implementeer.
Fase 1-beurtkrag sal tussen 05:00 en 16:00 geïmplementeer word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



