FOTO’S: Dr. Quintin trou! 

Deel hierdie storie / Share this story

Die gewilde akteur, sanger en ook deesdae fotograaf, Ramey Short (40), het die naweek by Boschendal-wynlandgoed met die fotograaf Loricia (32) Bruwer getrou.

Die paartjie, wat aan die begin van die jaar op Kogelbaai verloof geraak het, kon nie ‘n fotograaf vir die spesiale geleentheid opspoor nie, en het sommer self hul verlowingsfoto’s en video’s met ‘n driepoot geneem.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel