‘n Man het Sondagaand ‘n vrou en daarna homself in die parkeerarea by die Gateway Theatre of Shopping, ‘n bekende winkelsentrum in Durban, doodgeskiet.
Die voorval het omstreeks 18:40 buite die winkelsentrum plaasgevind.
Kapt. Nqobile Gwala, polisiewoordvoerder, het aan Maroela Media bevestig die polisie ondersoek ‘n saak van moord na ‘n geregtelike doodsondersoek geopen is. FiND iT het kapt. Gwala probeer kontak en wag vir terugvoer.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



