Petrolprys styg Woensdag

Deel hierdie storie / Share this story

Die departement van energie het aangekondig dat die prys van brandstof in November gaan styg.

Die prys van diesel gaan met R1.43 per liter toeneem. Petrol gaan op met 51 sent per liter en verligtingsparaffien sal met 77 sent per liter styg.

Die dieselprys het meer gestyg as gevolg van ’n groter aanvraag.

Bronne: All Africa, SABC

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Iranse sjef dag voor 20ste verjaarsdag doodgeslaan