’n Ma van die VK het ’n slim manier gekry om skottelgoed te vermy. Sy bedien kos op foelie en laat haar gesin – ‘n man en twee kinders – met hulle hande eet.
Sy’t met die idee vorendag gekom om tyd en geld te spaar op skoonmaak na etes.
Mense het gewonder of dit rêrig so ‘n goeie idee is maar sy het gesê sy sal aanhou daarmee.
Bronne: 702, The New York Post
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Vrou se liggaam in luislang gevind



