Vrou se liggaam in luislang gevind

Deel hierdie storie / Share this story

’n Vrou in Indonesië is volgens plaaslike berigte doodgemaak en heel deur ‘n luislang ingesluk.

Jahrah was op pad werk toe, toe sy verdwyn het. Haar familie het haar as vermis aangemeld en ‘n soekgeselskap is gestuur om haar op te spoor.

’n Dag later het gemeenskapslede ’n luislang met ’n groot buik gevind. Die gemeenskap het die slang doodgemaak en die vrou se liggaam in sy buik gekry.

Bronne: BBC, Asian Herald

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Jong vrou in hegtenis omdat sy glo honde op polisie loslaat