Fotokrediet: Laerskool Roodekrans Laerskoolonderwyser veilig gevindCharné van der MerweOctober 26, 2022Afrikaans, Tuis Deel hierdie storie / Share this story Mnr. Ian Flemming wat sedert Woensdagoggend 26 Oktober vermis is, is veilig gevind. Die skool het dié nuus bevestig. Omstandighede oor sy “verdwying” is onbekend. Previous Post Laerskoolonderwyser vermis Next Post Seun van 12 deur Sharks-rugby geteken