’n 15-jarige graad 11-leerling is Dinsdag deur ‘’n vragmototr raakgery op pad na sy huis toe, terwyl hy van rowers probeer vlug het.
Reaction Unit South Africa se woordvoerder het gesê ’n lid van Rusa het die seun in die pad sien lê en stilgehou om te help. Sy vriende het om hom gestaan om te keer dat ander motors nie oor hom ry nie.
Die rowers het gevlug en die seun is na die hospitaal geneem.
Bronne: IOL, VN Explorer
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Man aangekla van ontvoering misbruik glo kerk se adres



