‘n Graad 1-leerder aan die skool, Curro Thatchfield, in Centurion is dood nadat die kind na bewering voor ‘n motor in die parkeerterrein ingehardloop het, berig Pretoria FM.
Die bestuur van die skool het in ‘n verklaring bevestig dat die voorval net na 07:00 op 26 Oktober plaasgevind het.
Die polisie was ook op die toneel en ondersoek die saak verder.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



