Die gruwelgesig van ‘n mier is deur dr. Eugenijus Kakaliauskas vir die 48ste Nikon-kompetisie met ‘n iterasietegniek afgeneem.
Die kompetisie fokus op wat nie vir die blote oog sigbaar is nie, maar op mikroskopiese fotografie.
Die gruwelfoto het dit nie in die Top 20 of “eerbare vermeldings” gemaak nie, maar was geklassifiseer as ‘n “onderskeidende beeld” waarvan daar 57 was.
Bronne: New York Post en The Indian Express
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



