KYK: Olifant gee geboorte in Krugerwildtuin

Deel hierdie storie / Share this story

Sensitiewe inhoud: Kyk na hierdie ongelooflike video wat deur Adam Fillmore geneem is van ‘n olifant wat in die Nasionale Krugerwildtuin geboorte gee.

Die vvideo is op 16 Oktober deur South African National Parks op Facebook gedeel.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel