Liggaam van man dryf in Watville-dam in Benoni

Deel hierdie storie / Share this story

Die liggaam van ‘n man is Woensdag deur gemeenskapslede ontdek waar dit in die Watville-dam in Benoni gedryf het.

‘n Polisiewoordvoerder het gesê die liggaam is nog nie geïdentifiseer nie en ‘n polisieondersoek is aan die gang.

Die liggaam van die 4-jarige Bokgabo Poo is verlede week naby die dam gevind.

Bronne: Times LIVE, Sowetan LIVE

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Iranse atleet, Elnaz Rekabi, wat kompeteer het sonder haar hidjab, is in Tehran