Meyersdal naby Alberton het gister hewige storms beleef. In sommige video’s kan hael wat soos sneeu lyk, gesien word en in die laaste video lyk dit soos ‘n vloed.
Reën dit by jou, of het dit al begin reën? Dan wil ons van jou hoor. Deel asseblief jou foto’s.
Hou die Suid-Afrikaanse Weerdiens dop vir weerwaarskuwing waarvolgens jy kan beplan.


Bronne: Storm Report SA en Gauteng Weather Service
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



