Guinness World Records het Maandag aangewys as die “ergste dag van die week” met die veronderstelling dat dit – as die eerste werksdag van die week – deur baie as stadig en uiters vervelig gevind word omdat die meeste mense weer na die naweek moet werk.
Watter dag is vir jou die slegste van die week?
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



