Die eerste episode van Die Real Housewives van Pretoria

Deel hierdie storie / Share this story

Die bekende Mel die Storieverteller het ‘n interessante review na die eerste episode van Die Real Housewives van Pretoria gedeel.

Episode 1 van Die Real Housewives van Pretoria: ‘n Lekker losmakertjie en lusmakertjie vir wat nog kom. In hierdie episode leer ons die dames ‘n bietjie beter ken, hulle geniet ‘n stokvel by Renske se huis, Marie vergeet haar geldjies vir die stokvel en Mel, Kiki & Rhona se stertvere skud om die tafel terwyl Talana haar oë rol en nog ‘n kot gaan bou.

So opgewonde vir die volgende episode!

Kyk hier na die video.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel