Pa, ma en dogtertjie gevind

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Dogtertjie en haar ouers, Claude Basson en Bonita Meyers, is veilig opgespoor na hulle sedert 10 Oktober vermis was

Die drie is laas by ‘n taxistaanplek in Parys, Vrystaat gesien.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel