Luiperd stap doodluiters in Meiringspoort oor die pad

Deel hierdie storie / Share this story

In die video wat Saterdagaand deur Maria en Jakob Konstabel van Oudshoorn geneem is, kan jy in hulle motor se ligte sien hoe luiperd se kind doodluiters oor die teerpad in Meiringspoort stap, terugkyk en dan in die bosse verdwyn.

Bron: Die Hoorn

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel