Die vermiste 11-jarige graad-6-leerling van Laerskool Mounthaven in Mountview, KwaZulu-Natal, is ongedeerd gevind en is veilig by die huis.
Reaction Unit South Africa (Rusa) het vroeër ‘n beroep op die gemeenskap gedoen om te help om hom op te spoor.
Die seun is vanoggend om 04:00 in ‘n informele nedersetting gevind.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



