Sampioene in spek toegedraai

Deel hierdie storie / Share this story

Die perfekte voorgereg vir Vrydagaand se braai.

Bestanddele:

24 wit knopiesampioene
24 snye spek (sny net lank genoeg om rondom die sampioen te draai)
24 geweekte tandestokkies
goeie gehalte BBQ-sous

Metode:

Draai elke sampioen toe met ‘n repie spek.
Doop in BBQ-sous en plaas op die rooster.
Draai en braai totdat die spek bros is.
Bedien dadelik.

Bron: Rens
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel