Dinsdag het Elon Musk vir sy volgelinge op Twitter gevra of hulle dink die mense wat in Donbas en die Krim bly, moet besluit of hulle deel van Rusland of Oekraïne is.
Binne ‘n paar uur is die plasing wyd versprei met baie kommentaar, likes en hertwiets.
Die president van Oekraïne, Zelenski, het toe sy eie plasing op Twitter gemaak waarin hy gevra het of mense verkies dat die rykste man in die wêreld Rusland of Oekraïne ondersteun.
Musk het gesê hy ondersteun steeds Oekraïne, maar Zelenski het hom blykbaar nie geglo nie.
Bronne: IOL, Daily Mail
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Vroue die slagoffers van Iran-optogte



