Foto’s van ‘n meisie wat by haar matriekafskeid in ‘n kis opdaag, is op Twitter te sien.
Indien jy weet wie die meisie is en van watter skool sy is, laat weet ons gerus.
Indien jy weet van nog sulke rare vervoermiddels vir ‘n matriekafskeid, wys vir ons in die kommentaar.
Sal jy dieselfde gedoen het indien jy die geleentheid het?
Wat is jou algemene gevoel hieroor?
Foto bron: Twitter Ras_Tawaa @Ras_Tawaa
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



