Slegs ‘n dag na Mike Bolhuis Specialised Security Services ‘n beroep op die gemeenskap gedoen het om te help om Lee-Ann Labuschagne op te spoor, is sy gevind.
Die 17-jarige Labuschagne het Saterdag 24 September vermis geraak.
Specialised Security Services sê dankie vir die inligting wat hulle ontvang het om Labuschagne op te spoor en prys spesialis-ondersoeker Danie Louw vir sy vinnige optrede.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



