Trevor Noah en Dua Lipa glo in verhouding

Deel hierdie storie / Share this story

Trevor Noah en die sanger, Dua Lipa, is volgens gerugte in ‘n verhouding na hulle Woensdag saam in ‘n restaurant gesien is.

Noah en Lipa het by ‘n restaurant in New York City geëet en daarna mekaar gesoen toe hulle mekaar buite die restaurant gegroet het.

‘n Getuie het gesê dit lyk of die paar “baie belangstel” in mekaar.

Nog geen bevestiging is van die twee gekry nie.

Bronne: Fox News, ECR

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Trevor Noah verlaat ‘The Daily Show’ na sewe jaar