Trevor Noah het aangekondig dat hy The Daily Show verlaat.
Die komediant het die aanbieding van die program in 2015 oorgeneem na Jon Stewart weg is.
Noah het gesê hy wil meer tyd wy aan stand-up komedie.
Hy het die aankondiging Donderdagaand tydens die program gemaak.
Bronne: Eyewitness News, Huffington Post
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



