Hier is die nuwe verwagte brandstofpryse

Deel hierdie storie / Share this story

Die jongste data van die Sentrale Energiefonds (CEF) dui aan dat die volgende styging/daling in brandstofpryse (gegrond op onder- en oorverhalings) op Woensdag 5 Oktober verwag kan word:

  • 95-oktaan-petrol: Daal met R1,11 per liter;
  • 93-oktaan-petrol: Daal met 99c per liter;
  • 0,05%-swael-diesel: Styg met 12c per liter;
  • 0,005%-swael-diesel: Styg met 17c per liter; en
  • Paraffien: Daal 55c per liter.

Die bogenoemde data is slegs ’n aanduiding van hoe brandstofpryse sou styg of daal, indien dit vandag vasgestel word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel