Praat saam: Irritasies wat jou teen die mure uitdryf

Deel hierdie storie / Share this story

Is dit ‘n kas of laai wat oopgelos word?

Die proppie van die tandepastabuisie wat nie teruggedraai word na gebruik nie?

Of is dit iemand wat hard kou of ‘n gewoonte het wat jou grensloos irriteer?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel