Die liggaam van ‘n skoolhoof is Sondag gevind nadat hy die huis van ‘n vriend Saterdag verlaat het.
Moses Kadiege se liggaam is in Winterveldt gevind nadat hy die vorige dag by vriende gekuier het. Die omstandighede van sy dood word ondersoek. Die oorsaak van sy dood is nog nie bekendgemaak nie.
Die LUR van die departement van onderwys gaan vandag die skool en die skoolhoof se familie besoek.
Bronne: Jacaranda FM, IOL
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Familie vermoor vermoedelik Christenpa na hy Hindoe-ritueel weier



