Skoolskietery in Rusland, 13 dood

Deel hierdie storie / Share this story

Sowat 13 mense, sewe van hulle kinders, is Maandag in ‘n skoolskietery in Rusland dood.

14 kinders en sewe grootmense is in die skietery beseer.

Die skieter het glo selfdood gepleeg. Sy identiteit is nog nie bekend nie.

Bronne: Bangkok Post, The Citizen

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook; Liggaam van Pretoria-skoolhoof in Winterveldt gevind