Verlede week het FiND iT Nuus berig oor die roekelose vragmotorbestuurder wat die lewens van 21 mense, waarvan meestal kinders, gekos het.
Vroeër is berig van die jong paartjie wat hul lewens in ‘n weghol-vragmotorkettingbotsing op Lydenburg verloor het.
Hierdie video is gedeel deur SA Long Distance Truckers waarin gesien kan word hoe roekeloos ‘n vragmotorbestuurder is terwyl voertuie van voor af kom.
Dink jy vragmotorbestuurders moet verpligte bestuurskursusse bywoon?
Wat is jou mening oor die algehele bestuursvernuf van vragmotorbestuurders, gesien die aantal ongelukke en lewensverliese waarvan daagliks verneem word?
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



