Vermiste tiener gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Dit is onlangs bevestig dat die vermiste 17-jarige, *Anri Louw, gevind is.

Mnr. Bernard van den Berg, ‘n lid van Middelburg GPF, het FiND iT meegedeel dat Anri, wat sedert verlede week Donderdag vermis is, gevind is en veilig is.

Hy het ook elke persoon bedank wat gehelp het om na haar te soek.

*Skuilnaam

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel