Pfizer se vervaldatum verleng

Deel hierdie storie / Share this story

Meer as 8.5 miljoen Pfizer Covid-entstofdosisse sou in Oktober weggegooi moes word omdat dit die vervaldatum bereik het.

Die vervaldatum is na Desember en Januarie verleng.

Die Suid-Afrikaanse reguleerder vir gesondheidsprodukte (Sahpra) het die verlenging goedgekeur na raad van kenners.

Die departement van gesondheid het gesê die entstof is steeds veilig en effektief.

Bronne: eNCA, Twitter

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Ramokgopa verdedig Ramaphosa se besluit om terug te kom oor kragkrisis