BBC skort beeldmateriaal op ná koninklike wag langs koningin se kis ineenstort

Deel hierdie storie / Share this story

Die BBC het regstreekse beeldmateriaal uit die Westminster-abdy opgeskort na ‘n koninklike wag langs die koningin se kis ineengestort het.

Beeldmateriaal van die regstreekse uitsending wys dat die voorval omstreeks 01:00 Donderdagoggend plaasgevind het.

Die wag het aan die voet van die oorlede monarg se kis gestaan toe hy net skielik inmekaargesak het.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel