Volgens berigte is die Russiese president, Waldimir Poetin se limousine in ‘n sluipmoordpoging aangeval.
Volgens ‘n berig deur General SVR is Poetin se limousine “met ‘n harde slag by die linkervoorwiel, gevolg deur baie rook” getref, maar hy was ongedeerd. Die voertuig het na veiligheid gery.
Die datum van die voorval is nie bekend gemaak nie.
Bronne: IOL, The Sun
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Elton Jantjies se vrou, Iva, sê hy ontken alles, maar sy het bedenkinge



